
Bid vir die Dominee!
Hand 20; Ef 6 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Kyk mooi na hierdie trappies langs hierdie preekstoel, Broeders en Susters. Kyk mooi na hulle. Elkeen van daardie trappies is 'n berg, 'n berg om uit te klim. En dis 'n swak, feilbare mens wat hulle uit moet klim. Die prediker wat dat dit nie erken nie ...Daardie prediker weet nie waarmee hy besig is nie. Bid sodat 'n woord my gegee mag word om met vrymoedigheid die Evangelie bekend te maak.
Bron: Lees Ef 6: 10-20; Hand 20
Teks: Ef 6:18,19 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges en vir my, sodat 'n woord my gegee mag word as ek my mond oopmaak om met vrymoedigheid die verborgenheid van die evangelie bekend te maak, waarvoor ek 'n gesant is in kettings, sodat ek daarin vrymoediglik mag spreek soos ek moet spreek.
Tema: Bid vir die Dominee!
Psalms: 36:2; 119:6,7; 31:1,12,13; 25:1,6
Opnamedatum: 2025 05 25
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/