top of page

Bewaar my van die Bose!

Ps 141 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Here, stel 'n wag voor my mond! Bewaar die deur van my lippe! Nie net nou, hier wanneer ek bid nie, maar ook wanneer ek optree en begin praat oor my vyande en oor die probleme en die dinge wat rondom my is wat my bedreig. Volg die Psalm Bybelstudiereeks:  God se Liedere Woensdae.  

Bron: Psalm 141 

Opnamedatum: 2020 01 27  

Musiek gebruik in hierdie video: 

1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel 

2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 74:1,15,16 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

3) Ps 141:3,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)  Administratiewe Buro  Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika  Tel: 018 297 3986/7/8/9 Faks: 018 293 1042  bestellings@gksa.co.za Toestemming: Ds Eric Kayayan 

4)  Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page