top of page

Bewaar die saligmakende Woord

(Op 1 en 13) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Mensesiele is op die spel, Geliefdes. Ons ewigheidbestemming is op die spel en dit sal alles bepaal word deur Woorde: die woorde wat ons lees, die woorde wat ons hoor of nie hoor nie; die woorde wat ons of glo of nie glo nie. Daar is ‘n getroue en waaragtige Getuie, Jesus Christus en dan is daar diegene wat sy Woord aanvaar en bewaar.

Bron: Lees Openbaring 1 en 13 

Teks: Op 1:3  Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby. 

Tema: Bewaar ons saligmakende Woord 

Psalms: 138:1,4; 89:3,6; 40:3,4; 18:1,4.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page