
Beset die Oorkant!
Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Jan van Riebeeck het gebid en daardie gebed is vir ons in die geskiedenis-boeke opgeteken. Jan van Riebeeck het gebid dat die Here hulle moes help om die “ware gereformeerde Christelijcke Leere” in hierdie donker kontinent in te dra. Dis die eerste gebed van en vir hierdie land. Die eerste en ook die bepalende gebed! Woordverkondiging: Mar 4, ds Gustav Opperman GK Colesberg.
Bron: Markus 4
Opnamedatum: 2024 03 03
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/