top of page

Beoefen God se geduld

Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Die lewe is 'n stryd.  U weet dit. U ervaar dit daagliks.  Veral die Christelike lewe is 'n stryd, Dis 'n stryd wat ons Verlosser Jesus Christus self ontketen het. Die stryd word eerstens  hier binne in my hart gewen of verloor. 

Bron: Lees: Spreuke 16; Luk 9:51-56; Hand 8:1-8. 

Tema: Die Lankmoediges behaal die oorwinning 

Teks 16:32  Die lankmoedige is beter as 'n held;  en hy wat sy gees beheers,  as een wat 'n stad inneem. 

Psalms: 68:9,15; 25:1,2; 25:3,4; 25:5,6.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page