top of page

Belydenis van 'n Droster

Jona 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Maar Jona ... so begin hierdie geskiedenis. Maar Jona word egter vervolg met: maar die HERE! Maar die HERE werp ‘n sterk wind oor die see. Woordverkondiging: Jona 1, Ds Gustav Opperman GK Colesberg  @WoordeuitsyWoning  

Bron: Jona 1 

Opnamedatum: 2024 07 21 

Lees Jona 1-17 

Teks: Jona 1:9 Ek is ‘n Hebreër, en ek vrees die HERE,  die God van die hemel,  wat die see en die droë land gemaak het. 

Tema: Die belydenis van ‘n droster Psalms: 89:1,6; 36:2,3; 139:1,2; 139:9,12.   Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page