
Beker van heil en beker van onheil
Jes 51 Ds G Opperman Nagmaalreeks18a Voorberei @WoordeuitsyWoning
Ons kan net die beker van danksegging regtig verstaan as ons ook die HERE se ander beker in die Skrif verstaan: God se beker van bedwelming, die kelk van Sy grimmigheid ... Jes 51, ds Gustav Opperman GK Colesberg. Nagmaalreeks 18a Voorbereiding. Ons Nagmaalreekse is beskikbaar op YouTube @WoordeuitsyWoning se hoofblad onder die playlist: Nagmaalreekse.
Bron: Prk Jes 51 (Voorbereiding)
Lees Jes 51:17-23; Mat 26:36-46
Teks vers 22: So sê jou Here, die HERE, en jou God wat die saak van sy volk verdedig: Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand, die kelk van my grimmigheid; jy sal dit verder nie meer drink nie.
Tema: ‘n Beker van heil en ‘n beker van onheil
Psalms: 66:1,2; 9:1,7,10; 107:1,10; 99:1,2
Opnamedatum: 2024 02 11
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/