
Bekeer jou van afgodery!
Preek Psalms 115 Heidelbergse Kategismus 34 - Woorde uit sy Woning
Dis moeilik! Al hierdie afgodjies gedurig voor ons, om ons, op ons kinder se selfone, op die TV-kanale, in die koerante. Daardie afgode is sigbaar. En daarteenoor is ons HERE nêrens te sien nie! Hierdie is die 45ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms. U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms. Bron: Psalm 115 Heidelbergse Kategismus Sondag 34 Vraag 94 en 95 Bekeer jou van afgodery! HK Troosreeks: Bely uit die Psalms Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2018 03 04 Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel: 083 306 4525 position: 420