top of page

Bekeer Betyds!

Jes 55 Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Bekering beteken om heelhartig, sonder voorbehoud die Messias van Israel as jou Verlosser in die geloof te omhels. Dis rondom hierdie bekering, of gebrek daaraan dat jou ewige toekoms afhang. Ons weet mos: Jy is of vir Jesus,of jy is teen Hom. Hy is of jou Verlosser, of Hy is jou teëstander.   

Bron: Prk Luk 13 (bekeer betyds)    

Lees: Jes 55:6-11 Luk  12:53 -13:9 

Tema: Verdiende of onverdiende loon? 

Teks: Luk 13:3 Ek vir julle;  maar as julle jul nie bekeer nie,  sal julle almal net so omkom.  Psalms:107:1,3;139:1,13; 67:1,2,3; 81:11-15.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page