
Aanskou die kerk se skoonheid!
Ds Gustav Opperman Ps 48 GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning
Met ander woorde, dominee, wil jy vir ons sê dat daar is geen saligheid buite die kerk te vinde nie? Nee, ek wil dit nie sê nie. My hele wese stry daarteen om dit vir julle te sê. Van die mense vir wie ek die liefste is, is buite die kerk. Ek wil dit nie vir u sê nie. Die Bybel sê dit vir u. Woordverkondiging: Ps 48, ds Gustav Opperman GK Ventersburg.
Die belydenis sê dit vir u in soveel woorde ... En ek glo die Here se Woord.
Bron: Psalm 48
Opnamedatum: 2022 11 20
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/