top of page

97)Verwyder die suurdeeg van sonde

(Volledige Erediens:1Kor5) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Eks 12:1-17; 1 Kor 5:6-8 

Teks: Eks12:15 b: Alreeds op die eerste dag  moet julle die suurdeeg uit julle huis verwyder. 1 Kor 5:7: Suiwer dan die ou suurdeeg uit 

Tema: Huisskoonmaak met die nagmaal 

Psalms: 65:1,4; 65:8,9; 23:3; 116:1,2,3; 25:5,6  Agtergrond tot die preek: Die hoop op die ewige lewe het net blyplek in die hart die hart wat vergruis met ‘n sondebesef. Geloof skiet nie wortel op klipgrond nie. Geloof kan net wortel skiet in grond wat met die trane van berou benat is. Voor ons die rein fyn linne van verlossing kan aantrek, moes ons eers die sak en as van verootmoediging gedra het.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page