top of page

97) Die fondamente is omgekeer! Wat nou?
Volledige Erediens: Ps 11 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Psalms 10,11 en 12
Teks: Ps. 11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Psalms: 138:1,4; 68:3; 68:9; 68:15,16.
Tema: Psalms God sien en God oordeel Agtergrond tot die preek: Die afgelope week het ons gehoor van 'n verskriklike sluipmoord van 'n baie bekende persoon in Amerika. Dis die probleem van die omgekeerde fondamente. So vandag vra ons, saam met u vra ek die HERE vandag: As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
bottom of page