top of page

95) Die Kerk is stukkend. Wat nou?(Volledige Erediens

Ps 74) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Skrifgedeelte: Psalm 74 

Teks: 74:12  Nogtans is God my Koning van die voortyd af,  wat verlossinge werk op die aarde  Tema: Roep na God by die puinhope van die kerk 

Psalms:18:1,14; 65:3,8; 74:1,2; 74:13,16. Agtergrond tot die preek: Daar is 'n toenemende gevoel van onsekerheid by ons mense, eintlik by die hele mensdom so wil dit lyk. Die skroewe is besig om los te kom. Alle vastigheid en sekerheid is besig om rondom ons te verbrokkel, besig om in die stormwaters weg te spoel. Maar ook in hierdie land leef ons al jare in 'n gees van die revolusie, in 'n atmosfeer van “must fall”. “Rhodes must fall, fees must fall, afrikaans must fall ...” Soms selfs net so eenvoudig soos: “Kill the Boer.” 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 18 & 65: GK Centurion 

4) Ps 74: Gemeentesang GK Colesberg olv Connie Kleyn. Orrelis: Nicolaas Vorster

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page