
94) Voorspoedige goddeloses? (Volledige Erediens
Ps 73) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Psalm 73
Teks: 73: 16, 17 Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en op hulle einde gelet het.
Tema: Hoekom is die Goddeloses voorspoedig?
Psalms: 36:2,3;1:1,2; 73:9,10; 73:11,12 Agtergrond tot die preek: Voel hoe God jou aan jou regterhand vat. God lei jou deur sy raad. Kyk! Hy open jou geestesoog vir jou is dit asof die voorhangsel reeds geskeur is. God laat jou sien tot in die Allerheiligste. Kyk, daar is die ark met God se wet daarin. Dit bevat God se wil. Laat sy Gees jou Leermeester word. Totdat dit gebeur, sal jy niks verstaan nie.
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 1: GK Krugersdorp
4) Ps 36 & 73: Gemeentesang GK Colesberg olv Connie Kleyn. Orrelis: Nicolaas Vorster