top of page

90) Goeie dae kom! (Volledige Erediens

Jer 31) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Jer 31:27-40 

Teks: 31:31  Kyk, daar kom dae, spreek die HERE  

Tema: God skep nuwe dae. 

Ps 84:1,3; 84:4,6; 40:1,2; 86:4,6; 23:3; 116; 103:1,2. 

Agtergrond tot die preek: Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en Ek sal aan hulle sonde nie meer dink nie (Jer 31:34). Die HERE gaan daardie bladsye in die boek van die volk se lewens, daardie besmette bladsye wat van hoek tot kant vol geskryf is met alles wat hulle gedoen het, en gesê het en ook dit wat hulle gedink het, maar miskien nie gedoen of gesê het nie … Die Here gaan daardie bladsye heeltemal skoonvee.


274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page