top of page

86)Wat soek jy nog by die kerk? (Volledige Erediens

2Tim 4;Joh6) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Joh 6:22-71; 2 Tim 4:1-5 

Teks: Joh 6:67  Toe sê Jesus vir die twaalf:  "Wil julle nie ook weggaan nie?" 

Tema: Wat soek jy vandag nog by die kerk? 

Psalms: 95:1,2; 95:3,4; 107:1,3; 72:2,3,10; 

Opnamedatum: 2025 04 27 

Agtergrond tot die preek: Daar is geen Persoon, geen God wat groter aanstoot gee nie as die Persoon van ware Jesus nie.  Daardie Persoon en sy Woord sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe (6:47). Net die wat in Hom glo!  1) 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 95, 107 & 72: GK Colesberg gemeentesang; Orrelis: Nicolaas Vorster

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page