top of page

85) Hoekom sal ons so min sê! (Volledige Erediens: Luk 1)

Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees 1:18-25; 39-45; 57-80 

Teks: 1:63,64 Hy vra toe 'n skryfbordjie en skryf:  Johannes is sy naam.  En almal was verwonderd.  En onmiddellik is sy mond geopen  en het sy tong losgeraak,  en hy het gepraat en God geloof. 

Tema: Stom van ongeloof 

Psalms:138:1,2; 138:3,4; 34:6,7,8; 40:2,3; 40:4,5  

Agtergrond tot die preek:  'n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan! Skielik is dit asof al die woorde, al die woorde van die tempelgebede, al die woorde van die sinagoge lesse, al die Psalmwoorde na Sagaria teruggekom. En die man van geen woorde se woorde stroom oor. Dit stroom deur 'n damwal wat gebreek het. En die woorde gaan nie oor sy gebed wat verhoor is nie. Dit gaan nie oor die wonder van die bevalling nie. Dit gaan nie oor sy spraak wat teruggekeer het nie. Dis woorde oor God!  

Opnamedatum: 2025 06 22  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 138: GK Colesberg gemeentesang. Orrelis: Nicolaas Vorster 

4) Ps 34: GK Centurion 5) Ps 40: GK Krugersdorp Met dank.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page