top of page

83) Die reënboog as genadeteken (Volledige Erediens Luk 17)

Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lukas 17:26,27 ; Gen 6:1-14; 7:10 - 8:4; 8:18 - 9:17

Teks: Gen 9:14,15 As Ek dan wolke oor die aarde bring  en hierdie boog verskyn in die wolke, dan sal Ek dink aan my verbond  wat daar bestaan tussen My en julle  en al die lewende wesens, in alle vlees. 

Tema: God gee die reënboog as genadeteken 

Psalms: 65:6.7; 130:1,2; 33:2,3,4; 33:7,11. 

Agtergrond tot die preek: Baie skielik en heeltemal onverwags was die vloed daar. In Lukas 17 verwys die Here Jesus daarna: Hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die huwelik gegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en die sondvloed gekom en almal vernietig het. Geen verdere beskrywings oor  hoe hulle in hulle doodsangs na God uitgeroep het nie,die God wat hulle nooit in hulle lewe wou ken nie.  

Opnamedatum: 2025 05 04  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 65 & 130: GK Colesberg Orrelis: Nicolaas Vorster 

4) Ps 33:2,3,4  Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

5) Ps 33:7,11 GK Centurion

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page