top of page

82)Nie onmoontlik vir God! (Volledige Erediens)

Hand2 NG Parys Suid Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Prk Hand  2:1-13; Eseg 37 (Woord en Gees)  2024 12 15 NGK Parys    

Lees Eseg. 37:1-15 

Teks: Hand 2:2  Eseg 37:3 Mensekind, kan hierdie bene lewendig word? 

Tema: Woord en Gees maak weer lewend Psalms:33:1,2; 33:5,7; 4:3; 33:9,10; 33:11

Agtergrond tot die preek:  Daar is dinge wat vir die mens onmoontlik is, maar dit beteken nie dat dit onmoontlik is vir God nie. Daarop sê die HERE vir Esegiël en vir my en vir elke ander prediker wat Hy roep om sy Woord aan sy volk te bring: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE! Deur daardie selfde Woord begin die HERE met die herlewing van sy dooie volk!   

Opnamedatum: 2024 12 15  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Psalm 33: NG Kerk Parys gemeente en orrelis.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page