top of page

8) Die prediking tref diep

Hand 2:37 Bybelstudie uit Handelinge Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Die ware prediking bereik die hart van die sondaarmens, maar nie almal nie. Net dié wie diep in die hart getref is. Volg Woensdae die Bybelstudiereeks uit Handelinge: Die Gees aan die werk.  Bron: Handelinge 2:37-47 

Opnamedatum: 2023 11 14  

Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer)  +27 630210685  ester.vdeventer@gmail.com  Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation  1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page