top of page

79)Die Here is God bo alle gode (Volledige Erediens)

Jes 2;Op 21 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Jes 2:1-22; Openbaring 21 

Teks: Jes 2:5 Kom, huis van Jakob en laat ons wandel in die lig van die Here 

Tema: Die HERE is God bo alle gode 

Psalms: Ps 48:1; 48:4,5; 65:2,4; 68:3,7; 97:1,4. 

Agtergrond tot die preek:  Daar is maar één God, één God ...wat hoër as al hierdie gode woon. Sy huis staan vas op 'n heilige berg, hoër as al die ander berge en heuwels. Hy is die een God wat vanuit die hoogte die wêreld-geskiedenis stuur en beheer. Hy is die een God wat nie soos ons mense buie en grille het nie, maar  wat een onweerstaanbare Woord en 'n wet het. Sonder twyfel!  

Opnamedatum: 2025 04 13  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

1) Palm 48 & 97: GK Centurion 

2) Ps 65 & 68: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

3) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page