
79)Die Here is God bo alle gode (Volledige Erediens)
Jes 2;Op 21 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Jes 2:1-22; Openbaring 21
Teks: Jes 2:5 Kom, huis van Jakob en laat ons wandel in die lig van die Here
Tema: Die HERE is God bo alle gode
Psalms: Ps 48:1; 48:4,5; 65:2,4; 68:3,7; 97:1,4.
Agtergrond tot die preek: Daar is maar één God, één God ...wat hoër as al hierdie gode woon. Sy huis staan vas op 'n heilige berg, hoër as al die ander berge en heuwels. Hy is die een God wat vanuit die hoogte die wêreld-geskiedenis stuur en beheer. Hy is die een God wat nie soos ons mense buie en grille het nie, maar wat een onweerstaanbare Woord en 'n wet het. Sonder twyfel!
Opnamedatum: 2025 04 13
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning:
1) Palm 48 & 97: GK Centurion
2) Ps 65 & 68: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.
3) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/