top of page

77) Resep vir Gebed (Volledige Erediens Jesaja 62)

Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees: Jesaja 62: 1-7; Dan. 9:1-19 

Teks vers Dan 9:19: Here, hoor! Here, vergeef! Here, merk op en doen dit, vertoef tog nie, om U ontwil, my God; want u Naam is oor u stad en u volk uitgeroep. 

Tema: Resep vir Gebed Ps. 68:12,13; 68:15,16; 77:1,5; 74:1,2,3; 74:13,15,16. 

Agtergrond tot die preek: Die ballinge kon met reg sê hulle bid vas teen 'n koperplaat wat al hulle gebede terugkaats, dag vir dag, nagte deur. Alles bly net stukkend en vervalle: ons lewens , die lewens van my kinders, my land, my mense, my kerk, stukkend en vervalle ...  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 68 & 74: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page