top of page

75) Wil julle nie maar saamspeel

(Volledige Erediens) Spr 1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Spr 1:20-29; Luk 7:18-39 

Teks: Luk 7:35 Maar die wysheid is geregverdig deur al haar kinders. 

Tema: Kinderagtig of kinderlik? 

Ps. 100:1,2; 25:2; 36:2; 86:3,6 Agtergrond tot die preek: Op elke moontlik plek, by elke moontlike kruispad van ons lewens, op elke moontlike wyse, op watter manier ookal, deur die streng bekeringsprediking van Johannes die Doper, deur die liefdevolle uitnodiging na die bruilof van die Seun van die Mens kom die stem van God se wysheid. Luister tog! hoor tog! Wil julle nie maar saamspeel nie?  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 100 & 25: GK Centurion 

4) Ps 36: Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  5) Ps 86: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page