top of page

72) Een vir almal, almal vir een

(Volledige Erediens) 1Kor 12 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees 1 Kor 12:1-31 

Teks: 1 Kor 12:12 Net soos die liggaam een is en baie lede het,  en al die lede van die een liggaam,  al is hulle baie, een liggaam is, so ook Christus  

Tema: Een vir almal, almal vir een  

Ps:118:10,12; 32:1,3; 133:1,2; Ps 32:5,6 

Agtergrond tot die preek: Een vir almal, almal vir een. Dis 'n beginsel wat ek nog uit my weermagdae onthou. Hierdie beginsel is krities noodsaaklik,want veldslae word daarvolgens gewen of verloor. Lewe en dood is op die spel. En as dit so is met die wêreldse oorloë, hoeveel te meer nie met geestelike oorlog wat ons as gemeentes voer nie. 'n Oorlog waar nie net lewe en dood op die spel is nie, maar 'n ewige lewe en 'n ewige dood.  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 32:1,3: Arso 4) Ps 32:5,6 & Ps 118: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

5) Ps 133: GK Centurion

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page