top of page

71) Kom na die Lig!

(Volledige Erediens) Joh 13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Bron: Lees Joh. 3:1-21; 13:21-30. 

Teks Joh. 3:2  Hy het in die nag na Jesus gekom ... 

Tema: Kom na die lig! 

Sing: 100:1,2;3,4; 66:6,7; 119:25,26; 43:3,4,5 

Agtergrond tot die preek: Dis uit hierdie nag dat Nikodemus kom na die lig van die mense. Sy eerste tree uit die donker is onseker. Nou kan ons ook vra: Wat is dit wat in Nikodemus roer? Waar kom sy onrus vandaan? Wat maak dat hy uit die duister tree om die lig te soek?  

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ 

3) Ps 100 & 66: GK Centurion 

4) Psalm 119 & 43: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page