
70) Wees vrugbaar!
(Volledige Erediens) Gen 1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Gen 1:1-2:3; Gen 38:1-10; Op 7:9-17.
Teks: Gen. 1:28: God het hulle geseën, en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.
Tema: God verwag verbondskinders
Psalms: 8:1.2; 92:3,4; 92:6,7:128:1,3.
Agtergrond tot die preek: Die aarde is oorbevolk. So het die oproep selfs uit kerklike oorde opgeklink: Kry minder kinders! Ons kan mos sien dat die aarde vol is! Ons kan mos sien dat die skeppingsopdrag uitgevoer is. So getrou het die kerkvolk hierop gereageer, dat ons gereformeerde kerke al hoe meer kinderloos raak. Gemeentes vergrys. Gemeentes kwyn. Gemeentes verdwyn.
Musiek gebruik in hierdie video:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 8,7 92: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.
4) Ps 128: GK Krugersdorp