
7) Hoor en Bewaar!
(Volledige Erediens) Luk 11:14-32 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lukas 11:14-32
Teks: Luk 11:27,28 En terwyl Hy dit spreek, het 'n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê: Salig is die skoot wat U gedra het, en die borste wat U gesoog het. En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.
Tema: Woordervaring en Woordbewaring
Psalms: 36:2; 119:33,39; 25:2,4; 43:3,4
Agtergrond tot preek: Die hoor en doen van God se woord is belangriker as die ervaring van bloedbande. Al ons ervarings, al ons emosies, al ons gevoelens is ondergeskik aan die een ervaring. Ons kan dit ook 'n ervaring van Woord-gehoorsaamheid noem. Woordgehoorsaamheid bepaal wie deel is van huisgesin van God en wie nie.
Musiekbesonderhede:
1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/