top of page

69) Onse Kategismus vir Kinders

Gratis TOEP/APP @WoordeuitsyWoning

Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af om al 68 video’s in hierdie reeks gerieflik op een plek te kry. Onontbeerlike verrykende aanvulling tot geloofskennis vir oud en jonk! Handige hersiening en Voorbereiding vir Belydenisaflegging.   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb 

Baie  Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Die vervaardiging van hierdie reeks het oor 14 maande gestrek:  van Maart 2022 tot April 2024. 

Bron: Heidelbergse Kategismus  

Musiek gebruik in hierdie video:  Psalmverwerking: Henning Dafel  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page