top of page

66) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 50 Vr125 Vierde Bede Die brood wat vir my bestem is Ds F Smit

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb  Laai die gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af om al die vorige video’s in hierdie reeks gerieflik op een plek te kry.


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 50 

Vraag 125:  Wat is die vierde bede? 

Antwoord:  Gee ons vandag ons daaglikse brood.  Dit is:  Versorg ons met alles wat vir die liggaam nodig is (a), sodat ons daardeur erken dat U die enigste Bron is van alles wat goed is (b), en dat al ons sorge en arbeid en ook u gawes sonder u seën ons nie kan baat nie (c).  Gee daarom dat ons ons vertroue van alle skepsele aftrek, en op U alleen stel (d). (a) Ps 145:15;  104:27;  Matt 6:26.  (b) Jak 1:17;  Hand 14:17;  17:27.  (c) 1 Kor 15:58;  Deut 8:3;  Ps 37:16;  127:1, 2.  (d) Ps 55:23;  62:11;  146:3;  Jer 17:5, 7. 

Opnamedatum: 2023 02 14  

Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page