top of page

63) Onse Kategismus vir Kinders

Sondag 47 Eerste Bede U werke My werke Ds F Smit @WoordeuitsyWoning

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb


Bron: Heidelbergse Kategismus Sondag 46 Vraag 122 

Vraag 122:  Wat is die eerste bede? 

Antwoord:  Laat u Naam geheilig word.  Dit is:  Gee allereers dat ons U reg ken (a) en dat ons U heilig, roem en prys in al u werke waarin u almag, wysheid, goedheid, geregtigheid, barmhartigheid en waarheid so skitter (b).  Gee verder dat ons ons hele lewe, gedagtes, woorde en werke daarop sal rig dat u Naam nie om ons ontwil gelaster nie, maar geëer en geprys word (c). (a)  Joh 17:3;  Jer 9:24;  31:33, 34;  Matt 16:17;  Jak 1:5;  Ps 119:105.  (b) Ps 119:137;  Luk 1:46, 47, 68, 69;  Rom 11:33.  (c) Ps 71:8;115:1.  

Opnamedatums: 2022 02 09  

Musiek gebruik in hierdie video: Psalmverwerking: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag  

Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page