top of page

54) Voor regterstoel gesleep
(Bybelstudie uit Hand 24) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Ons het al hierdie dramatiese gebeure beleef hoe die apostel Paulus inderhaas weggevoer is uit Jerusalem deur die owerste oor duisend en hoe hy in Caesarea aangekom het en hoe goewerneur Felix gese het dat daar geleentheid gegee sal word vir die mense wat vir Paulus aankla om na vore te kom.
bottom of page