top of page

53) God se onsigbare hand

(Bybelstudie uit Hand 23:12) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Hier het ons nou 'n stukkie Skrif waarin die Here se Naam nie een keer genoem word nie, dat die Here Jesus Christus nie een keer genoem word nie, maar soos in die boek Ester, sien ons orals die hand van die Here aan die werk, hier om menslike planne te verydel. Volg Woensdae die Bybelstudiereeks uit Handelinge, soos aangebied deur ds Gustav Opperman   @WoordeuitsyWoning 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page