
52) Ek het jou by jou naam geroep
(Volledige Erediens) Jes 43 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Jes. 42:18 – 43:11
Teks Jes 43:1 Maar nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! Tema: God se onbegryplike verlossing
Psalms: 33:1,2; 33:5,6; 33:7,8; 33:9,10,11.
Agtergrond tot die preek: Van toe af, van oraloor versamel Hy sy kinders, van die einde van die aarde af. Elkeen wat na sy Naam genoem is , soos ons wat vanoggend hier met die sakrament van die Heilige doop weer ‘n kindjie na sy Naam sal noem, ‘n kindjie sal doop in die Naam van die Vader, die Seun en die Heilige Gees, in die Naam van die getroue Verbondsgod. Opnamedatum: 2024 11 03
Musiekbesonderhede: (met dank)
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
2) Ps 33:1,2: Sang en Orrelbegeleiding: GK Centurion
3) Ps 33:5,6: Sang, Teks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp
4) Ps 33: 7,8,10,11 Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop.
5) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/