top of page

51) Vermy geweld

(Volledige Erediens) Mat 26 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees: Spreuke 3:11-35; 4:10-27; Mat 26:47-56. 

Teks Mat 26:52  Toe sê Jesus vir hom:  Sit jou swaard in sy plek terug;  want almal wat die swaard neem,  sal deur die swaard vergaan.  

Tema: Vermy geweld Psalms:46:1,6; 1:1,4; 37:1,4; 37:5,6  

Agtergrond tot die preek: Kind van God, moenie soos die geweldenaars word nie! Hulle weg is ‘n weg van hartseer. Kind van God moenie in die strik van die duiwel trap en begin haat soos die haters haat nie. Moenie die dieselfde "Afrikaans" begin praat as wat die haters praat nie ... al lyk jou saak hoe geregverdig.   

Opnamedatum: 2024 10 27  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding:  Ps 15; Ps 1 GK Centurion (met dank) 3) Ps 37 Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page