top of page

51) Weerstand teen sending

Bybelstudie uit Hand 22 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

"Gaan heen, want Ek gaan jou ver weg stuur na die heidene!" En nou kom daardie selfde woede weer by die skare. Daarvan wou hulle niks weet nie! Volg die Bybelstudiereeks uit Handelinge Woensdae, soos aangebied deur ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page