top of page

50) Die Tempeldeure vir ewig gesluit

(Bybelstudie Hand 21:17-40) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Dadelik is die tempeldeure gesluit! En dit is asof die tempel nou finaal vir die Evangelie toe is. Nie baie jare daarna is die tempel geheel en al verwoes. So, in 'n sekere sin, neem ons nou hier afskeid van die tempel. Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae, soos aangebied deur ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning 

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page