top of page

50) Die Tempeldeure vir ewig gesluit
(Bybelstudie Hand 21:17-40) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
Dadelik is die tempeldeure gesluit! En dit is asof die tempel nou finaal vir die Evangelie toe is. Nie baie jare daarna is die tempel geheel en al verwoes. So, in 'n sekere sin, neem ons nou hier afskeid van die tempel. Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae, soos aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
bottom of page