top of page

5) Christus afgesonder

(Volledige erediens) Sag 13 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees: Sagaria 13; Markus 14:27-52 

Teks: Mar 14:50-51  Toe het almal Hom verlaat en gevlug.  En ‘n sekere jongman  met ‘n linnedoek om sy naakte lyf het Hom gevolg;  en die jongmanne het hom gegryp,   maar hy het die linnedoek laat staan  en naak van hulle weggevlug. 

Tema: Christus afgesonder 

Ps. 146:1,2,8; 103:7,11; 89:6,17; 40:3,8.  

Agtergrond tot die preek:  

Dit is daar vyfhonderd jaar vantevore so neergeskryf, sodat die lesers van die Ou Testament - die wat dit destyds gelees het- nie hulle oë sal afhaal van die Messias nie, sodat niemand hulle oë sal afhaal van die Verlosser, Jesus Christus nie. Ook nie ons nie, ons wat vandag steeds tot die taak van tempelbou opgeroep word, sodat ons nie ons oë sal afhaal van die Goeie Herder nie. 


Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page