top of page

49) Broodnodige Erediens

(Volledige Erediens) Hebr 10 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees: Deuteronomium 8; Heb 10:19-25 

Teks: Deu 8:3  die mens lewe nie van brood alleen nie,  maar die mens lewe van alles  wat uit die mond van die HERE uitgaan. 

Tema: Die brood van die ewige lewe 

Psalms: 46:1; 46:3; 65:1,2; 65:3; 89:1,6. 

Agtergrond tot die preek: Ons het brood nodig  om aan die lewe te bly, maar om ewig te lewe  ... om nou te lewe  en om tot in ewigheid te lewe  het ons woorde nodig ...  

Opnamedatum: 2024 10 13  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Sang en Orrelbegeleiding: GK Centurion (met dank) 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page