top of page

48) In die bres teen afdwaling
(Bybelstudie uit Hand 20:28-38) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Dit is 'n aaklike realiteit in die kerk van alle eeue: dat daar uit die kerk se eie geledere mense na vore kom wat die volk op 'n dwaalspoor lei. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
bottom of page