
48) Die taal wat ek praat
(Volledige Erediens) Jes 19 Op 7 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: Lees Jes 19 Op 7:9-17
Teks Jes 19:18. In dié dag sal daar vyf stede in Egipteland wees wat die taal van Kanaän spreek Tema: Die taal wat ons praat.
Psalms: 18:1,14; 19:2,4; 19:6.7; 102:8,9
Agtergrond tot die preek:
Dis nie baie moeilik om te sien dat ons mense vandag weer in ‘n taalstryd is nie. Op universiteitsvlak is dit klaar verloor. Nou is dit die skole. Dit is dus goed dat ons dus vandag kyk na wat die Bybel ons leer oor taal ...
Opnamedatum: 2024 10 06
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang GK Bloemburg Orrelbegeleiding: Jan Brak (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/