top of page

47) Verkondiging aan manlike ouderlinge

Bybelstudie Hand 20:17 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning ​

VERKONDIG is 'n sterk woord. Dis nie net gesels oor die Evangelie nie. Paulus het dit verkondig. Verkondig is baie naby aan AANKONDIG. Dit kom met gesag. Dit kom met 'n dringendheid. Daar is nie onduidelikheid daaroor nie.  Wat ek aan julle sê, is nie my woorde nie. Dit kom van die Koning af! Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page