top of page

47) Die Here sal voorsien

(Volledige erediens) Gen 22 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Gen 22:1-18; Heb 11:8-19; 12:1,2. 

Teks Gen 22:14 En Abraham het diĆ© plek genoem:  Die HERE sal voorsien! 

Tema: Volg Christus, die Here sal op die pad voorsien  

Psalms: 65:1,3;  65:4,5;   66:6,8;   86:3,6; 130:3,4  

Agtergrond tot preek: 

Om te glo, beteken om op God te vertrou ... net op God ... op God alleen ...  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers  

2) 150 Psalms Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. Ps 65:1,3,4,5 Ps 66:6,8 

3) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp  Ps 86:3,6 Ps 130:3,4 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page