top of page

46) Ontwaak uit die dodeslaap!
(Bybelstudie uit Hand 20:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Wat wel 'n probleem is, is mense wat hulle hele lewe lank in die gemeente bymekaar kom, saam met ander gemeentelede, selfs van kleins af in die kerk en hulle het nog nooit uit hulle geestelike slaap wakker geword nie. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge.
bottom of page