top of page

44) Die Gesonde Leer
(Bybelstudie uit Hand 19:11 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Die apostel Paulus het met hierdie skool wat hy in Efese het, 'n grondslag gelê vir die ware gesonde leer, dit wat ons nodig het en dit wat die onderbou is van alles wat ons in die kerk glo en doen en katkiseer! Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge, soos aangebied deur ds Gustav Opperman.
bottom of page