
44) Wat is die Here se wil?
(Volledige Erediens) Mat 6 HK 49 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Bron: HK Sondag 49 Wat is die Here se wil?
Lees: Mat 6:9-13; Op 4,5
Teks: Mat 6:10 Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde
HK Sondag 49 Vraag 124: Wat is die derde bede?
Antwoord: Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Dit is: Gee dat ons en alle mense ons eie wil prysgee om aan u wil, wat alleen goed is, sonder enige teëpratery gehoorsaam te wees, sodat elkeen sy amp en beroep net so gewillig en getrou kan beoefen en uitvoer soos die engele in die hemel
Tema: Die Here se wil
Psalms: 95:1,2,4; 40:4; 119:22,26; 119:33,39
Agtergrond tot die preek: Ons is die heiliges wie se gebede instrumenteel is in die voltooiing van die wêreld geskiedenis. Waarvoor moet ons dan bid?
Musiekbesonderhede:
1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Sang, Psalmteks en Orrelbegeleiding: GK Krugersdorp (met dank)
3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/