top of page

43) Rotsvas in die Tsunami

(Volledige Erediens) 1Joh1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: 1 Joh 1:1-7; 2:18-29 

Teks: 1 Joh 2:24 Wat julle dan van die begin af gehoor het,  laat dit in julle bly.  As in julle bly  wat julle van die begin af gehoor het,  dan sal julle ook in die Seun en in die Vader bly. Tema: Rotsvas in die Tsunami 

Psalms: 18:1,2;9, 18:12,14; 31:1,2,17; 62:1,3,4.  

Agtergrond tot die preek: Is daar nog ‘n verskil tussen lig en duisternis? Is daar nog ‘n verskil tussen man en vrou? Is daar nog ‘n verskil tussen God en mens? Is daar nog ‘n verskil tussen God en sy skepping? Is daar nog ‘n verskil tussen die kerk en die wêreld, tussen heilig en onheilig? Is daar nog ‘n verskil tussen Jesus en die afgode? Is daar ‘n verskil tussen Jesus en ons?  So kom die misleiding oor die wêreld gespoel. Kan die leuen en die waarheid nog in hierdie troebel waters  van mekaar onderskei word?  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Orrelbegeleiding Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za   

Ps 18, 31, 62  https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. 

3) Orrelbegeleiding: GK Centurion pS 18:12,14 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page