top of page

42) Die Evangelie onstuitbaar!

(Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​

Hier gebeur baie dinge in hierdie gedeelte. Trouens, as 'n mens vinnig daaroor lees, dan kom 'n mens nie agter dat die Tweede reis afgesluit word en dat die Derde Sendingreis van die apostel Paulus hier begin. Volg Woensdae die Handelinge Bybelstudiereeks, aangebied deur ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning . Die skakel na al die vorige episodes is aan die einde van die video.  

Bron: Handelinge 18:11-28

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page