top of page

40) Herken jy die Hemelse Gasheer?

(Volledige Erediens) Luk 14 Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Luk 14.1-24 

Teks: 14:15  En toe een van die wat saam aan tafel was, dit hoor,  sê hy vir Hom:  Salig is hy wat brood eet in die koninkryk van God. 

Tema: Herken die hemelse Gasheer 

Psalms: 105:1,3; 18:12,14; 146:4,5; 32:3,4  

Agtergrond tot die preek: Ons sal dalk eendag verbaas wees, broeders en susters,  Wie almal aan die hemelse feesmaal sal aansit. Hulle sal nie almal my taal praat nie. Hulle sal nie almal my kleur hê nie. Hulle sal nie almal my kerkverband hê nie. Maar hulle sal almal een ding in gemeen hê: hulle sal hulp nodig hê … En hulle sal kom  om dit by die hemelse Gasheer te vind… En elke stukkende siel sal weer heel wees.  

Musiekbesonderhede: 

1)Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: 

Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Orrelspel tydens erediens: Awie van Wyk;  met dank aan Dolf vd Walt, GK Bethulie. 

3) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. 

With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page